Welkom by ons nuwe webtuiste! Kyk gerus bietjie rond...


Visie

Dit is ons droom dat elke kind 'n persoonlike verhouding met Jesus Christus sal hê.

Uitdagings

Die gevolg van emosionele en fisieke nalatigheid is die onvermoë om in 'n klas te leer of enigsens te kan konsentreer.

Bedieninge

Daar is verskillende maniere om mense in nood te bedien en gevolglik is daar net soveel verskillende bedieninge.

Droom

Omdat LIG se droom God se droom was, het Hy brokkie vir brokkie die droom begin waar maak.

Wilhelm Steynberg

As ek iemand leer om Jesus te volg en te vertrou met sy hele hart, dan leer ek hom ook eintlik om al die ander moeilike situasies beter te hanteer.

Mat 28:19

Gaan dan heen, en maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.

Visie

Dit is ons droom dat elke kind 'n persoonlike verhouding met Jesus Christus sal hê.

Johannes 8:12

Verder, by ’n ander geleentheid, het Jesus vir die mense gesê: Ek is die LIG vir die mensdom. Wie My aanhou volg, sal nooit in die duisternis leef nie, maar sal die LIG hê wat lewe gee.

Matteus 5:14

Julle is die LIG wat die wêreld moet verLIG. ’n Stad wat bo-op ’n berg lê, kan mos nie weggesteek word nie!

Matteus 5:15

’n Mens steek ook nie ’n lamp op en maak dit onder ’n emmer toe nie. Inteendeel! Jy s

Matteus 5:16

Julle moet so voorbeeldig lewe dat julle ’n helder LIG sal laat uitstraal. Dan sal die mense dit sien en julle hemelse Vader daarvoor prys!

Ps 49:6

Ek maak jou 'n LIG vir die nasies sodat die redding wat EK bewerk die uithoeke van die aarde sal bereik.

Wilhelm Steynberg

As ek iemand leer om Jesus te volg en te vertrou met sy hele hart, dan leer ek hom ook eintlik om al die ander moeilike situasies beter te hanteer.

Droom

Omdat LIG se droom God se droom was, het Hy brokkie vir brokkie die droom begin waar maak.

Visie

Dit is ons droom dat elke kind 'n persoonlike verhouding met Jesus Christus sal hê.

Johannes 8:12

Verder, by ’n ander geleentheid, het Jesus vir die mense gesê: Ek is die LIG vir die mensdom. Wie My aanhou volg, sal nooit in die duisternis leef nie, maar sal die LIG hê wat lewe gee.

Ps 49:6

Ek maak jou 'n LIG vir die nasies sodat die redding wat EK bewerk die uithoeke van die aarde sal bereik.
  • Dit is ons droom dat elke kind 'n persoonlike verhouding met Jesus Christus sal hê.
  • Die gevolg van emosionele en fisieke nalatigheid is die onvermoë om in 'n klas te leer of enigsens te kan konsentreer.
  • Daar is verskillende maniere om mense in nood te bedien en gevolglik is daar net soveel verskillende bedieninge.
  • Omdat LIG se droom God se droom was, het Hy brokkie vir brokkie die droom begin waar maak.
  • As ek iemand leer om Jesus te volg en te vertrou met sy hele hart, dan leer ek hom ook eintlik om al die ander moeilike situasies beter te hanteer.
  • Gaan dan heen, en maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.
  • Dit is ons droom dat elke kind 'n persoonlike verhouding met Jesus Christus sal hê.
  • Verder, by ’n ander geleentheid, het Jesus vir die mense gesê: Ek is die LIG vir die mensdom. Wie My aanhou volg, sal nooit in die duisternis leef nie, maar sal die LIG hê wat lewe gee.
  • Julle is die LIG wat die wêreld moet verLIG. ’n Stad wat bo-op ’n berg lê, kan mos nie weggesteek word nie!
  • ’n Mens steek ook nie ’n lamp op en maak dit onder ’n emmer toe nie. Inteendeel! Jy s
  • Julle moet so voorbeeldig lewe dat julle ’n helder LIG sal laat uitstraal. Dan sal die mense dit sien en julle hemelse Vader daarvoor prys!
  • Ek maak jou 'n LIG vir die nasies sodat die redding wat EK bewerk die uithoeke van die aarde sal bereik.
  • As ek iemand leer om Jesus te volg en te vertrou met sy hele hart, dan leer ek hom ook eintlik om al die ander moeilike situasies beter te hanteer.
  • Omdat LIG se droom God se droom was, het Hy brokkie vir brokkie die droom begin waar maak.
  • Dit is ons droom dat elke kind 'n persoonlike verhouding met Jesus Christus sal hê.
  • Verder, by ’n ander geleentheid, het Jesus vir die mense gesê: Ek is die LIG vir die mensdom. Wie My aanhou volg, sal nooit in die duisternis leef nie, maar sal die LIG hê wat lewe gee.
  • Ek maak jou 'n LIG vir die nasies sodat die redding wat EK bewerk die uithoeke van die aarde sal bereik.

Jy moet hulle oë oopmaak sodat hulle hulle van die duisternis tot die LIG en van die mag van Satan tot God kan bekeer.

Handelinge 26: 18

LIG kinderbediening

LIG kinderbediening is 'n evangeliese, interkerklike, nie-winsgewende organisasie (NPO-090-703), wat fokus op behoeftige Afrikaanssprekende kinders en tieners in Proklamasieheuwel, Danville en Elandspoort, met die doel om die Woord van God in ere te herstel op alle lewensterreine.

© Copyright 2004-2017 - Ligkinderbediening
This site is powered by CMS Made Simple | Website by ModernHieroglyphics